Robert Wahlberg (gebore 18 Desember 1967) is 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River (2003), The Departed (2006), Gone Baby Gone (2007), en The Equalizer (2014).

Filmografie Rolprente 2000: The Exchange 2001: Orphan 2003: Mystic River 2006: The Departed 2007: Gone Baby Gone 2012: Contraband 2014: The Equalizer 2018: Follow Back

Televisiereekse 2014: Wahlburgers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu