David Wain (gebore 1 Augustus 1969) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wet Hot American Summer (2001) en Role Models (2008), en in die televisiereekse The State (1993) en Wet Hot American Summer: First Day of Camp (2015).

Filmografie Rolprente 2001: Wet Hot American Summer 2007: The Ten 2008: Role Models 2012: Wanderlust 2014: They Came Together 2018: A Futile and Stupid Gesture

Televisiereekse 1993: The State 1999: Random Play 2005: Stella 2007: Superjail! 2007: Wainy Days 2007: The Michael Showalter Showalter 2008: Childrens Hospital 2010: The Webventures of Justin & Alden 2013: Newsreaders 2015: Wet Hot American Summer: First Day of Camp 2015: Weird Loners 2016: Step Up 40 2017: Wet Hot American Summer: Ten Years Later

Televisierolprente 1991: Two Rooms: A Tribute to Elton John & Bernie Taupin 1995: The State's 43rd Annual All-Star Halloween Special 2013: Brenda Forever 2014: Old Soul

Video's 1995: MTV: The State, Skits and Stickers 2002: Stella Shorts 1998-2002 2009: On the Set of 'Role Models''' 2009: Stella: Live in Boston''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu