Thomas G. Waites (gebore 8 Januarie 1955) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente ...and justice for all. (1979), The Thing (1982), Shakedown (1988), en Money Train (1995).
Filmografie Rolprente 1978: On the Yard 1979: ...and justice for all. 1982: The Thing 1986: The Clan of the Cave Bear 1987: The Verne Miller Story 1988: Shakedown 1995: Money Train 2011: The Grand Theft 6:45
Video's 2015: The Warriors: Last Subway Ride Home
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu