George Wallace (gebore 21 Julie 1952) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Batman Forever (1995), Little Nicky (2000), The Wash (2001), en The Ladykillers (2004).
Filmografie Rolprente 1995: Batman Forever 2000: Little Nicky 2001: The Wash 2004: The Ladykillers 2013: The Business of Comedy 2016: Jerico 2017: I Am Battle Comic
Televisiereekse 1980: The Alan Thicke Show 1987: The Dom DeLuise Show 1993: Tall Hopes 1998: The Magic Hour 2003: Ask Rita 2007: The Clubhouse 2008: In My Corner with Rasheda Ali 2011: Comedy All-Stars 2014: Comedians in Cars Getting Coffee: Single Shot 2015: Coming To The Stage 2015: Gigi Does It 2017: Heaven's Waiting Room
Televisierolprente 2002: Santa, Jr.
Video's 2004: George Wallace: Large and in Charge 2004: Before They Were Kings: Vol. 1
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu