Lee Wallace (gebore 15 Julie 1930) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Taking of Pelham One Two Three (1974), Daniel (1983), en Batman (1989).
Filmografie Rolprente 1974: The Taking of Pelham One Two Three 1983: Daniel 1989: Batman
Televisiereekse 1979: Mrs. Columbo
Televisierolprente 1992: Last Wish
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020