David Walton (gebore 27 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fired Up! (2009) en Bad Moms (2016), en in die televisiereekse New Girl (2011) en About a Boy (2014).
Filmografie Rolprente 2009: Fired Up! 2014: Break Point 2016: Bad Moms
Televisiereekse 2004: Cracking Up 2006: Heist 2007: Quarterlife 2010: 100 Questions 2010: Perfect Couples 2011: New Girl 2012: Bent 2014: About a Boy 2017: 9JKL
Televisierolprente 2013: The Makeover
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu