Vincent M. Ward (gebore 27 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic (2000), Ocean's Eleven (2001), en Bringing Down the House (2003), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).
Filmografie Rolprente 2000: Traffic 2001: Ocean's Eleven 2003: Bringing Down the House 2010: Peep Game 2015: Live Evil
Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2010: The Brown Betties Guide: How to Look for Love in All the Wrong Places 2015: NiaJeanRose 2016: Mouthful 2019: 86 Zombies
Televisierolprente 2018: John Wynn's Waldons: Pilot Living in the City: City of Angels
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu