Billy Warlock (gebore 26 Maart 1961) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween II (1981) en Society (1989), en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en Baywatch Nights (1995).

Filmografie Rolprente 1981: Halloween II 1986: Hotshot 1989: Society 1997: Opposite Corners 1997: Steel Sharks

Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1992: The Hat Squad 1995: Baywatch Nights 1998: The Tim Pipher Show

Televisierolprente 1983: Six Pack 1989: Baywatch: Panic at Malibu Pier 1989: Class Cruise 1994: Honor Thy Father and Mother: The True Story of the Menendez Murders

Video's 2004: The Thing Below 2015: The Masters of the Hunt...

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu