Jascha Washington (gebore 21 Junie 1989) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Enemy of the State (1998), Big Momma's House (2000), Antwone Fisher (2002), en Big Momma's House 2 (2006).
Filmografie Rolprente 1998: Enemy of the State 2000: Big Momma's House 2002: Antwone Fisher 2006: Big Momma's House 2 2010: The Final
Video's 2006: Like Mike 2: Streetball
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu