Craig Wayans (gebore 27 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scary Movie (2000), Scary Movie 2 (2001), en Dance Flick (2009), en in die televisiereeks My Wife and Kids (2001).
Filmografie Rolprente 2000: Scary Movie 2001: Scary Movie 2 2009: Dance Flick
Televisiereekse 2001: My Wife and Kids 2013: Second Generation Wayans 2014: Funniest Wins
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976