Damon Wayans jr. (gebore 18 November 1982) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dance Flick (2009), The Other Guys (2010), Big Hero 6 (2014), en Let's Be Cops (2014).

Filmografie Rolprente 2009: Dance Flick 2010: The Other Guys 2014: Big Hero 6 2014: Let's Be Cops 2014: Someone Marry Barry

Televisiereekse 2006: The Underground 2011: Happy Endings 2011: New Girl 2012: Happy Endings: Happy Rides 2018: Happy Together

Televisierolprente 2018: Singularity The Henchmen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu