Damien Dante Wayans is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Malibu's Most Wanted (2003) en Dance Flick (2009), en in die televisiereekse My Wife and Kids (2001) en The Underground (2006).
Filmografie Rolprente 2003: Malibu's Most Wanted 2009: Dance Flick
Televisiereekse 2001: My Wife and Kids 2006: The Underground 2013: Second Generation Wayans
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu