Tuc Watkins (gebore 2 September 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mummy (1999) en The Good Shepherd (2006), en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en Where the Bears Are (2012).
Filmografie Rolprente 1999: The Mummy 2006: The Good Shepherd 2016: Retake
Televisiereekse 1968: One Life to Live 1999: Beggars and Choosers 2012: Where the Bears Are 2013: Suzy F*cking Homemaker
Televisierolprente 2008: Point View Terrace
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu