James Waterston (gebore 17 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dead Poets Society (1989) en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999), Six Feet Under (2001), en Red Oaks (2014).
Filmografie Rolprente 1989: Dead Poets Society
Televisiereekse 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2001: Six Feet Under 2014: Red Oaks
Televisierolprente 2000: Christy: The Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu