Jamie Walters (gebore 13 Junie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Young Riders (1989), Quantum Leap (1989), Beverly Hills, 90210 (1990), en The Heights (1992).

Filmografie Rolprente 1991: Shout 1996: God's Lonely Man 1998: Chick Flick 2000: The Mumbo Jumbo

Televisiereekse 1989: The Young Riders 1989: Quantum Leap 1990: Beverly Hills, 90210 1992: The Heights 1998: Ultra Sound

Video's 1992: The Heights: How Do You Talk to an Angel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu