Basil Wallace (gebore 15 Januarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marked for Death (1990), Joy Ride (2001), en Blood Diamond (2006), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).
Filmografie Rolprente 1990: Marked for Death 2001: Joy Ride 2006: Blood Diamond
Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation 1998: Born Free
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu