Erik von Detten (gebore 3 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Toy Story (1995) en The Princess Diaries (2001), en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en So Weird (1999).

Filmografie Rolprente 1995: Toy Story 1995: Top Dog 1997: Leave It to Beaver 2001: The Princess Diaries 2002: American Girl 2003: Barely Legal

Televisiereekse 1965: Days of Our Lives 1996: Toy Story Treats 1997: Meego 1999: So Weird 1999: Odd Man Out 2002: Dinotopia 2004: Complete Savages

Televisierolprente 1995: Escape to Witch Mountain 1996: Christmas Every Day 1996: A Stranger to Love 1996: The Bug Hunt 1998: Brink! 1999: Replacing Dad

Video's 2002: Krystal Harris: Supergirl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu