David Wachs (gebore 25 Julie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hotel California (2008), Ryde (2017), en Malady.

Filmografie Rolprente 2008: Hotel California 2009: The Last Hurrah 2017: Ryde 2018: Primer 2018: Last Page 2018: Blood Bath Malady The Hype Picture Perfect Zero

Televisiereekse 2015: Pilot Promo Teaser 2016: Thieves Row

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu