Daniel von Bargen (Cincinnati, 5 Junie 1950 – Montgomery, 1 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente RoboCop 3 (1993), The Postman (1997), Shaft (2000), en Super Troopers (2001).
Filmografie Rolprente 1992: Complex World 1993: RoboCop 3 1997: The Postman 1998: I'm Losing You 2000: Shaft 2001: Super Troopers 2001: Trigger Happy 2003: Artworks 2004: Dead Horse 2006: Things That Hang from Trees 2009: London Betty
Televisierolprente 1983: The Dean of Thin Air 1993: The Last Hit 1998: Inferno
Video's 1995: A Gathering of Magic: Behind the Scenes of 'Lord of Illusions'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu