Michael Vartan is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Never Been Kissed (1999), One Hour Photo (2002), en Colombiana (2011), en in die televisiereeks Alias (2001).

Filmografie Rolprente 1992: Promenades d'été 1993: Fiorile 1997: Touch Me 1998: Dead Man's Curve 1999: Never Been Kissed 2000: It Had to Be You 2000: Sand 2002: One Hour Photo 2005: Monster-in-Law 2007: Rogue 2011: Colombiana 2011: Demoted 2016: Within Noble Savages

Televisiereekse 2001: Alias 2007: Big Shots 2009: Hawthorne 2017: The Arrangement

Televisierolprente 1989: Black Leather Jacket

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Franse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Franse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Poolse Jode