Steve Van Wormer (gebore 8 Desember 1969) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet the Deedles (1998), Idle Hands (1999), Groove (2000), en Bubble Boy (2001).

Filmografie Rolprente 1998: Meet the Deedles 1999: Idle Hands 2000: Groove 2001: Bubble Boy

Televisiereekse 2010: Sideshow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu