Mandela Van Peebles (gebore 4 Junie 1994) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Baadasssss! (2003), Jigsaw (2017), en Armed (2018).
Filmografie Rolprente 2003: Baadasssss! 2017: Jigsaw 2018: Armed
Televisiereekse 2009: Mario's Green House
Televisierolprente 2018: Karma
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu