Travis Van Winkle is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Accepted (2006), Transformers (2007), Meet the Spartans (2008), en Friday the 13th (2009).

Filmografie Rolprente 2006: Accepted 2007: Transformers 2008: Meet the Spartans 2008: Asylum 2009: Friday the 13th 2011: 247°F 2012: Last Call 2012: Bloodwork 2012: Rites of Passage 2014: Mantervention Three

Televisiereekse 2012: Dating Rules from My Future Self 2012: Squad 85 2014: The Last Ship

Televisierolprente 2015: Bound & Babysitting 2017: Christmas Getaway

Video's 2006: Left in Darkness

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu