Cameron Van Hoy (gebore 21 Mei 1985) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Treasure of the Black Jaguar (2010), Tooken (2015), en Tragedy Girls (2017), en in die televisiereeks Crash (2008).
Filmografie Rolprente 1999: Pups 2008: David & Fatima 2009: Secrets of Life 2010: Treasure of the Black Jaguar 2012: Sharkproof 2014: The Miracle Man 2015: Tooken 2017: Tragedy Girls
Televisiereekse 2008: Crash
Video's 2012: Noel Gallagher's High Flying Birds: Everybody's on the Run
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu