Kyle Sullivan (gebore 24 September 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Soldier (1998) en in die televisiereekse All That (1994), Malcolm in the Middle (2000), en The War at Home (2005).
Filmografie Rolprente 1998: Soldier
Televisiereekse 1994: All That 2000: Malcolm in the Middle 2002: Whatever Happened to Robot Jones? 2002: Fillmore! 2005: The War at Home
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu