Gabriel Sunday is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Year One (2009), Taking Woodstock (2009), en Archie's Final Project (2009).

Filmografie Rolprente 2009: Year One 2009: Taking Woodstock 2009: Archie's Final Project 2014: Falcon Song Hi How Are You

Televisierolprente 2017: Dope State

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu