Angus Sutherland (gebore 3 September 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Familiar Strangers (2008), November Criminals (2017), en Kidnap (2017).
Filmografie Rolprente 2008: Familiar Strangers 2017: November Criminals 2017: Kidnap
Video's 2008: Lost Boys: The Tribe 2008: Lost Boys: The Tribe - Action Junkies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu