Kevin Sussman (gebore 4 Desember 1970) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Wet Hot American Summer (2001), Burn After Reading (2008), en Killers (2010).

Filmografie Rolprente 2000: Almost Famous 2001: Wet Hot American Summer 2008: Burn After Reading 2009: 140 2010: Killers 2012: Freeloaders

Televisiereekse 2007: The Big Bang Theory

Televisierolprente 2013: Dark Minions

Video's 2008: Insanitarium

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu