Ethan Suplee (gebore 25 Mei 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mallrats (1995), Chasing Amy (1997), American History X (1998), en The Butterfly Effect (2004).
Filmografie Rolprente 1995: Mallrats 1997: Chasing Amy 1997: 11th Hour 1998: American History X 1998: Dante's View 1999: Tyrone 2000: Vulgar 2004: The Butterfly Effect 2010: Unstoppable 2012: Paper Cuts 2012: Rise of the Zombies 2013: Breakout In Limbo
Televisiereekse 2005: My Name Is Earl 2014: Jennifer Falls 2016: Chance
Televisierolprente 2006: The Year Without a Santa Claus 2010: Nevermind Nirvana 2010: Playing with Guns 2012: Untitled Martin Lawrence Project
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu