Tyson Sullivan is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Demonic (2015) en Heist (2015), en in die televisiereekse Banshee (2013) en Quarry (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Demonic 2015: Heist Willowbrook

Televisiereekse 2013: Banshee 2016: Quarry

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986