Jeremy Sumpter (gebore 5 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frailty (2001), Peter Pan (2003), en Soul Surfer (2011), en in die televisiereeks Friday Night Lights (2006).
Filmografie Rolprente 2001: Frailty 2002: Local Boys 2003: Peter Pan 2006: The Sasquatch Gang 2010: You're So Cupid! 2010: Death and Cremation 2011: Soul Surfer 2015: The Culling 2015: The Squeeze 2016: Billionaire Ransom 2017: Dark Ascension 2018: Sargasso 2019: The Legend of 5 Mile Cave The UnBroken
Televisiereekse 2004: Clubhouse 2006: Friday Night Lights 2019: Unlawful
Televisierolprente 2003: BBC Special: Peter Pan 2003: ITV Special: Peter Pan 2005: Cyber Seduction: His Secret Life 2016: Sisters of the Groom
Video's 2002: The Making of 'Frailty'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu