Erik Per Sullivan (gebore 12 Julie 1991) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cider House Rules (1999), Unfaithful (2002), en Christmas with the Kranks (2004), en in die televisiereeks Malcolm in the Middle (2000).
Filmografie Rolprente 1999: The Cider House Rules 2001: Wendigo 2002: Unfaithful 2004: Christmas with the Kranks 2007: Mo
Televisiereekse 2000: Malcolm in the Middle 2001: Black of Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu