David Sullivan (gebore 29 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Primer (2004) en Argo (2012), en in die televisiereeks Flaked (2016).

Filmografie Rolprente 2004: Primer 2008: Karma Police 2012: Argo 2016: No Light and No Land Anywhere Small Town Wisconsin

Televisiereekse 2016: Flaked

Televisierolprente 2017: Casting Call

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu