Taylor Sheridan is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sicario (2015), Hell or High Water (2016), Wind River (2017), en Sicario: Day of the Soldado (2018).

Filmografie Rolprente 2011: Vile 2015: Sicario 2016: Hell or High Water 2017: Wind River 2018: Sicario: Day of the Soldado Stage Kiss Dark Invasion The Embassy House Disorder

Televisiereekse 2018: Yellowstone

Televisierolprente Olympus

Video's 2016: Enemies Forever: The Characters of Hell or High Water 2017: Wind River: Behind the Scenes Video Gallery

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu