Martin Sherman (gebore 28 November 1966) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Green Street Hooligans (2005), Leap Year (2010), en Captain America: The First Avenger (2011).
Filmografie Rolprente 2005: Green Street Hooligans 2010: Leap Year 2011: Captain America: The First Avenger 2012: Chases and Fun Awesome Adventures Vol. Two: Races
Televisiereekse 2008: Adventures on Orsum Island
Video's 2012: Thomas & Friends: Up, Up and Away!
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1971