Eddie Shin (gebore 17 Julie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dumb and Dumber To (2014) en in die televisiereekse The Man in the High Castle (2015), Westworld (2016), en Alexa & Katie (2018).
Filmografie Rolprente 2001: Flipping the Whale 2014: Dumb and Dumber To
Televisiereekse 2002: That '80s Show 2006: Misconceptions 2015: The Man in the High Castle 2016: Westworld 2018: Alexa & Katie
Televisierolprente 2008: Phoo Action 2017: What About Barb?
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu