Demetrius Shipp jr. (gebore 20 November 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All Eyez on Me (2017), Cut Throat City, en Same Difference, en in die televisiereeks Tales (2017).
Filmografie Rolprente 2017: All Eyez on Me Cut Throat City Same Difference
Televisiereekse 2017: Tales
Televisierolprente #unlock'd
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu