Matt Shively (gebore 15 September 1990) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Paranormal Activity 4 (2012) en in die televisiereeks The Real O'Neals (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Winx Club: The Secret of the Lost Kingdom 2012: Paranormal Activity 4 2012: Noobz 2014: Expelled 2015: Bucky and the Squirrels 2016: Summer of 8 2018: Father of the Year

Televisiereekse 2008: True Jackson, VP 2009: The Troop 2011: Winx Club: Enchantix 2016: The Real O'Neals 2018: Love Daily

Televisierolprente 2014: How to Build a Better Boy 2017: Spaced Out 2017: Blue & Green 2018: 25

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu