Michael Showers is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Traffic (2000), The Collector (2009), I Love You Phillip Morris (2009), en Colombiana (2011).
Filmografie Rolprente 2000: Traffic 2007: The Courier 2009: The Collector 2009: I Love You Phillip Morris 2011: Colombiana
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu