Gregory Sierra (25 Januarie 1937 - 4 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beneath the Planet of the Apes (1970), The Towering Inferno (1974), Deep Cover (1992) en Vampires (1998).

Filmografie Rolprente 1970: Beneath the Planet of the Apes 1971: Machismo: 40 Graves for 40 Guns 1973: The Clones 1974: The Towering Inferno 1974: Goodnight Jackie 1992: Deep Cover 1998: Vampires

Televisiereekse 1977: A.E.S. Hudson Street 1983: Zorro and Son 1988: Something Is Out There 1994: 704 Hauser

Televisierolprente 1975: Antonio and the Mayor 1975: The Fireman's Ball 1982: Farrell for the People 1985: Stingray 1987: Her Secret Life 1989: Desperado: Badlands Justice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021