Joseph Sikora (gebore 27 Junie 1976) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghost World (2001), Charlie Wilson's War (2007), Shutter Island (2010), en Jack Reacher (2012).

Filmografie Rolprente 2001: Ghost World 2007: Charlie Wilson's War 2008: Pants on Fire 2010: Shutter Island 2012: Jack Reacher 2018: The Intruder 2019: Jacob's Ladder Lords of the Levee

Televisiereekse 2011: The Heart, She Holler 2014: Power

Televisierolprente 2018: Teeth & Lungs

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu