Andrew Shue (gebore 20 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Shaolin (1991), The Rainmaker (1997), en Gracie (2007), en in die televisiereeks Melrose Place (1992).

Filmografie Rolprente 1991: American Shaolin 1997: The Rainmaker 2007: Gracie

Televisiereekse 1992: Melrose Place 1995: Off Camera with Dean Cain

Televisierolprente 1993: Gulf City 1996: Do Something: An MTV News Special Report

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu