Blake Shields is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boys and Girls (2000) en New Port South (2001), en in die televisiereekse Carnivàle (2003) en Heroes (2006).

Filmografie Rolprente 2000: Boys and Girls 2001: New Port South 2017: Live or Die in La Honda

Televisiereekse 2003: Carnivàle 2005: Sleeper Cell 2006: Heroes 2007: K-Ville

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu