James Shigeta is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Crimson Kimono (1959), Flower Drum Song (1961), Midway (1976), en Die Hard (1988).
Filmografie Rolprente 1959: The Crimson Kimono 1960: Walk Like a Dragon 1961: Flower Drum Song 1961: Bridge to the Sun 1961: Cry for Happy 1966: Paradise, Hawaiian Style 1967: 3 pistole contro Cesare 1968: Manila, Open City 1976: Midway 1988: Die Hard 1990: China Cry: A True Story
Televisierolprente 1956: New Year Jazz Parade 1958: New Year Jazz Parade 1968: Escape to Mindanao 1979: Samurai 1988: Slaying the Dragon
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu