Stelio Savante is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blood in the Water (2016), No Postage Necessary (2017), en Running for Grace (2018), en in die televisiereeks Law & Order: Special Victims Unit (1999).

Filmografie Rolprente 2005: The Coldest Winter 2009: Lost Angel 2011: A Million Colours 2011: 3 Blind Saints 2012: Poe 2013: The Secret Village 2014: Where the Road Runs Out 2016: Blood in the Water 2016: Army Dog 2017: No Postage Necessary 2017: Pups Alone: A Christmas Peril 2018: Running for Grace 2018: Avalanche 2018: The Cleaning Lady The Impossible Dream Trust in Her The Penitent Thief Two Keys

Televisiereekse 1992: Top Billing 1998: The Jim Breuer Show 1999: Law & Order: Special Victims Unit 2008: My Own Worst Enemy: Conspiracy Theory 2008: The Showbiz Report 2009: MNet All Access 2017: Steve & Kathy 2017: Creepy Chronicles

Televisierolprente 2011: Terminal Kill

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse dramaturge Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse draaiboekskrywers