Alex Saxon is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Mentalist (2008), The Fosters (2013), Ray Donovan (2013), en Finding Carter (2014).
Filmografie Rolprente 2017: Coin Heist
Televisiereekse 2008: The Mentalist 2013: The Fosters 2013: Ray Donovan 2014: Finding Carter 2018: The Fix
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu