Rolf Saxon is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mission: Impossible (1996), Tomorrow Never Dies (1997), en Entrapment (1999).
Filmografie Rolprente 1996: Mission: Impossible 1997: Tomorrow Never Dies 1999: Entrapment 2014: Alien Strain
Televisiereekse 1987: Pulaski: The TV Detective 1989: Capital City 1995: One for the Road 1997: Teletubbies 2011: They Live Among Us
Televisierolprente 1997: The Canterville Ghost
Video's 1997: Coronation Street: Viva Las Vegas! 2000: Teletubbies: Christmas in the Snow 2002: Teletubbies: Silly Songs and Funny Dances
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1955