Peter Scanavino is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Deception (2008), Happythankyoumoreplease (2010), en Frances Ha (2012), en in die televisiereeks Chicago P.D. (2014).

Filmografie Rolprente 2006: On the Shoulder 2008: Deception 2010: Happythankyoumoreplease 2010: Zenith 2012: Frances Ha 2013: Mutual Friends

Televisiereekse 2014: Chicago P.D.

Video's 2011: A Thousand

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu