Tommy Savas is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bad Roomies (2015) en in die televisiereekse The Online Gamer (2009), State of Affairs (2014), en The Last Ship (2014).

Filmografie Rolprente 2015: Bad Roomies 2017: Love Exclusively

Televisiereekse 2009: The Online Gamer 2009: Psycho Girlfriend 2011: Extra Butter, Please 2013: Player vs. Pain 2014: State of Affairs 2014: The Last Ship

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu