Parker Sawyers (* 1984) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Game (2014), The Autopsy of Jane Doe (2016), Southside with You (2016), en The Mummy (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Big Game 2016: The Autopsy of Jane Doe 2016: Southside with You 2016: The Call Up 2017: The Mummy 2018: Monsoon
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu